1887

n South African Journal of Cultural History - Die oprigting en groeipyne van die nuwe Bloemfonteinse mark (1925) op Baumannplein

Volume 29, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Na die hewige debat oor die oprigting van 'n nuwe markgebou vir Bloemfontein is daar in 1922 uiteindelik besluit om dit op Baumannplein te bou. Tot in dié stadium was die mark vir dekades op Markplein in die hart van die stad gevestig. Die studie bekyk die oprigting van die nuwe markgebou in 1925, insluitend die aandeel van die argitekte, asook die probleme en groeipyne gedurende die eerste paar jare, waaronder onbevredigende marktye, kwade gevoelens tussen swart en wit inwoners oor die gebruik van die mark en die gebruik van die gebou vir ander doeleindes. Aandag word ook gegee aan die omstrede kwessie rakende die oprig van die dak, wat eens die munisipale swembad bedek het, oor die opelug-gedeelte van die mark. Ten slotte word die omstandighede rondom die gebou vandag in oënskou geneem nadat dit in die 1980's as 'n mark ontruim en in 'n soort winkelsentrum omskep is wat nie die mas kon opkom nie.


After the fierce debate concerning the establishment of a new market building for Bloemfontein it was at last decided in 1922 to build a new market on Baumann Square. Up to this time, the market had for decades been situated on Market Square in the heart of the city. This study discusses the actual establishment of the new market building in 1925, including the part played by the architects as well as problems and growing pains during the first few years of its existence, such as market times, ill-feelings between black and white residents concerning the use of the market, and the use of the building for other purposes. Attention is also given to the controversial matter of the construction of a roof, previously part of the municipal swimming bath, over the open air part of the market building. In conclusion the position of the building today is described since the building became disused as a market in the 1980's and wassubsequently transformed into a kind of shopping mall.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/29/2/EJC184590
2015-12-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error