1887

oa De Jure - Ondernemingsredding uit die wegspringblokke : is dit sterk genoeg?
: onlangse regspraak

Volume 44, Issue 2
  • ISSN : 2225-7160

 

Abstract

Belangegroepe vanuit die finansiële-, besigheid- en regsgeleerdheidsektore het met afwagting asem opgehou om te sien hoe die hof die splinternuwe begrippe en prosedures in die nuwe Maatskappywet 71 van 2008 (hierna die Wet), wat op 1 Mei 2011 in werking getree het, uitlê. Een van hierdie prosedures waaroor baie sterk standpunte gehuldig is en wat weldra in meer besonderhede bespreek sal word, is die nuwe ondernemingsreddingsprosedures wat in Hoofstuk 6 van die Wet uiteengesit word. is, sover vasgestel kon word, die eerste beslissing wat voor die hof gebring is ingevolge hierdie nuwe prosedure. In die doelstellings van die Wet val daar sterk klem op ondernemingsredding en hierdie proses se gees onderlê die res van die temas en oogmerke van die Wet. Hierdie gees behoort dus sekerlik in gedagte gehou te word in die uitleg van die bepalings van Hoofstuk 6.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/44/2/EJC135324
2011-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error