1887

oa De Jure - Section 14 of the Children's Act 38 of 2005 and the child's capacity to litigate

Volume 44, Issue 2
  • ISSN : 2225-7160

 

Abstract


Artikel 14 van die Kinderwet bepaal dat elke kind die reg het om 'n saak na 'n hof te bring asook om bygestaan te word om 'n saak aldus te bring. In hierdie bydrae word artikel 14 en die invloed/gevolge daarvan op 'n kind se verskyningsbevoegdheid ondersoek. Met die oog hierop word die gemeenregtelike beperkings op 'n en 'n minderjarige se verskyningsbevoegdheid oorweeg. Daar word ook aangedui hoe hierdie beperkings in die verlede gehanteer is en hoe die rol van byvoorbeeld die kurator in regspraak aangewend en ontwikkel is. Die Grondwet het in artikel 28(1)(h) vir kinders 'n reg op regsvertenwoordiging in siviele sake op staatskoste beding, mits dit andersins tot wesenlike onreg sou lei. Die regspraak het daartoe bygedra dat die onderskeie rolle van 'n kurator en 'n artikel 28(1)(h)- regsverteenwoordiger uitgeklaar is. Alhoewel artikel 14, veral in samewerking met artikel 10, 'n bydrae lewer om kinders se deelname in die regsproses te verseker, word aan die hand gedoen dat artikel 14 nie met die gemeenregtelike beperkings op 'n kind se verskyningsbevoegdheid weggedoen het nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/44/2/EJC135325
2011-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error