1887

oa De Jure - For a few dollars more : overcharging and misconduct in the legal profession of the

Volume 44, Issue 2
  • ISSN : 2225-7160

 

Abstract


Die regslui van die () is al beskuldig daarvan dat hulle gewetenloos en ondergekwalifiseerd was en ook buitensporige fooie gevra het van hul kliënte. Hierdie artikel ondersoek sekere van hierdie aantygings. Eerstens word daar gekyk na die regulasie van die kwalifikasie en toelatingsvereistes van lede van die regsprofessie, asook na verwante aangeleenthede soos die "dual practice" tradisie en die impak van die eksamenraad. Tweedens word die regulasie van regskostes bekyk. Derdens word enkele gevalle van wangedrag in die regsprofessie van die kortliks bespreek. Ten slotte maak die outeur sekere gevolgtrekkings en lewer kommentaar oor sekere aspekte.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/44/2/EJC135329
2011-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error