1887

oa De Jure - Ongerapporteerde Vrystaat Hooggeregshof saak nommer 364/2010 (FSHC)
2011 (6) SA 338 (SCA) : onlangse regspraak

Volume 45, Issue 1
  • ISSN : 2225-7160

 

Abstract

Die opstel van 'n testament is 'n baie belangrike stap wat geneem word tydens 'n persoon se lewe aangesien in 'n testament bepaal word wie moet erf en hoe met die boedel gehandel gaan word by die dood van die testateur. Die verlyding van 'n testament vorm ook 'n integrale deel vanboedelbeplanning. Tydens die opstel van 'n testament moet groot sorg aan die dag gelê word om te verseker dat daar geen onduidelikheid bestaan oor die bedoeling van die testateur nie. (Sien Abrie ea Bestorwe Boedels (2011 87).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/45/1/EJC135304
2012-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error