1887

oa De Jure - Children's right to participate : implications for school discipline

Volume 46, Issue 1
  • ISSN : 2225-7160

 

Abstract


Die nuwe Kinderwet 38 van 2005 maak voorsiening vir addisionele regte wat die kind se grondwetlike regte ingevolge die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 aanvul. Een van hierdie regte is die kind se reg om deel te neem aan verrigtinge wat hom of haar raak. Die inhoud van hierdie reg word bespreek met verwysing na van die Verenigde Nasies se Komitee oor die Regte van die Kind. Verder word daar ook gefokus op Hart en Shier se onderskeie modelle om die vlak van kinders se deelname te meet. In die laaste instansie, word Lundy se model vir die implimentering van artikel 12 van die Konvensie op die Regte van die Kind gebruik om te verseker dat dit behoorlik geïmplementeer word. Die model fokus op die volgende vier faktore naamlik die skep van 'n ruimte waarbinne opinies gelug kan word, die geleentheid wat die kind gegee word om opinies te lug, 'n gehoor wat verplig is om te luister na die opinies van die kind, en laastens, die geleentheid om besluite te beïnvloed. Hierdie faktore word dan toegepas op, onderskeidelik, die strafgeoriënteerde- en herstellende geregtigheidsbenadering tot dissipline. Die gevolgtrekking word gemaak dat die herstellende geregtigheidsbenadering tot dissipline die mees gepaste benadering is om gevolg te gee aan die kind se reg om deel te neem.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/46/1/EJC136266
2013-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error