1887

oa De Jure - Infringement of the right to goodwill; the basic legal principles in relation to South African case law

Volume 46, Issue 4
  • ISSN : 2225-7160

 

Abstract


Onregmatige mededinging in die Suid-Afrikaanse gemenereg is gegrond op die algemene beginsels van die deliktereg. Aanspreeklikheid word dus slegs bevind indien al die elemente bevredig word. Die beoordeling van aanspreeklikheid word gewoonlik gedoen teen die agtergrond van die ageerbare ommstandighede wat in respraak oorweeg is. Die gronde vir aanspreeklikheid vorm egter nie 'n nie. Aangesien die tempo waarteen nuwe gronde geïdentifiseer word in pas is met die gereeldheid van geskille wat voor die howe kom, is dit maar 'n stadige proses. Dit sou dus voordelig wees om 'n benadering gegrond op beginsels te ontwikkel om vas te stel watter handelinge of soorte gedrag tot aanspreeklikheid kan aanleiding gee. 'n Benadering gegrond op beginsels moet dus fokus op die indetifikasie van regtens afkeurenswaardige gedrag wat die reg op werfkrag skend en die bewys dat sodanige gedrag ondermatig is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/46/4/EJC148573
2013-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error