1887

oa De Jure - WTO Appellate Body Ruling in United States - trading away consumer rights and protections, or striking a balance between competition-based approach in trade and consumer interests?

Volume 48, Issue 1
  • ISSN : 2225-7160

 

Abstract


Hierdie bydra oorweeg die bevinding van die Appelliggaam van die Wêreldhandelsorganisaise (World Trade Organization) in die geval van (US - COOL). Die kern oorweging is of die bevinding in die voormelde beslissing,neerkom op 'n erosie van verbruikersbeskerming en veiligheid, en of dit 'n noodsaaklike euwel is in 'n poging om 'n balans tussen handelsregulering en verbruikersbelange daar te stel. Die bevinding dien as bewys van die kompleksiteit van die interpretasie en toepassing van die Wêreldhandelsorganisasie se ooreenkomste. Sommige van die interpretasies het die potensiaal om 'n positiewe of 'n negatiewe impak op verbruikersregte te hê. Die betrokke bevinding van die Wêreldhandelsorganisasie sit gedeeltelik die beskouing voort dat hierdie organisasie nie verbruikersbelange vooropstel nie. In 'n poging om 'n balans tussen die kompeterende benadering in handel aan die een kant, en verbruikersbelange aan die ander kant te handhaaf, het die betrokke bevinding die onvermydelike impak dat dit die vermoë van die staat om verbruikers tebeskerm, verswak het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/dejure/48/1/EJC173468
2015-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error