1887

oa De Rebus - Van die redakteur

Volume 1968, Issue 6
  • ISSN : 0250-0329

 

Abstract

n Ou twisappel, naamlik die behoud of afskaffing van Latyn as voorvereiste vir regstudie, het weer sy verskyning gemaak - hierdie keer in die vorm van 'n aanbeveling vir die afskaffing daarvan deur die Sekretaris van Justisie in sy jongste Jaarverslag wat onlangs in die Parlement ter tafel gelê is. Die argumente wat aangevoer word ter ondersteuning van die aanbeveling is nie nuut nie en sal Latiniste ook nie oortuig nie. Wat wel van belang is, is die erns en nadruk waarmee die saak aangevoer word en die feit dat die aanbeveling kom van 'n persoon met soveel invloed en gesag as die Sekretaris van Justisie. Daar kan stellig verwag word dat sy pleidooi nie op dowe ore sal val nie en dat dit 'n sterk stoot sal gee aan die ywer van diegene wat ten gunste is van die afskaffing van Latyn.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1968/6/AJA02500329_7020
1968-06-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error