1887

oa De Rebus - n Kriterium by die bepaling van aanspreeklikheid vir nalatige wanvoorstelling

Volume 1969, Issue 14
  • ISSN : 0250-0329

 

Abstract

Waar 'n persoon se handeling bestaan uit die nalatige gebruik van onjuiste woorde (hetsy mondeling of skriftelik) wat aan 'n ander skade berokken, word sodanige daad gewoonlik na verwys as 'n nalatige wanvoorstelling. Die sogenaamde nalatige wanvoorstelling geniet toenemende aandag in die reg as gevolg van die feit dat persone, weens die besondere aard en ontwikkeling van die moderne samelewing (veral die sakesfeer) hulle al hoe meer moet verlaat op die juistheid van inligting wat hulle noodwendig van ander persone bekom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1969/14/AJA02500329_5666
1969-02-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error