1887

oa De Rebus - Van die redakteur

Volume 1969, Issue 18
  • ISSN : 0250-0329

 

Abstract

Die geskiedenis van ons beroep is deurspek met die name van manne wat uitstaande diens aan die beroep gelewer het. Sommige van hulle het vir baie jare die leiding in beroepsaangeleenthede geneem, ander weer vir korter tydperke, maar hulle het, elkeen op sy eie manier, sy stempel op die beroep afgedruk. Trouens, die invloed van sommige van hulle was so groot dat dit vir jare na hulle uittrede nog in die, vergadersale en elders aangevoel kon word. Deur die jare het hulle met onvermoeide ywer aan die beroep geskawe en gebou en besluite geneem waarvan ons vandag nag die vrugte pluk. Hulle het alles veil gehad vir die beroep - soms ten koste van persoonlike populariteit, want hulle moes dikwels ongewilde standpunte inneem ter wille van die uiteindelike voordeel van die beroep - en ten koste van eie inkomste en selfs eie gesondheid.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1969/18/AJA02500329_5856
1969-06-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error