1887

oa De Rebus - Van die redakteur

Volume 1969, Issue 20
  • ISSN : 0250-0329

 

Abstract

Die lank-beloofde meningsopname oor die vraag of ons beroep nog daarop moet aandring dat alle prokureurs 'n eksamen in Latyn moet afl�, vind hierdie maand plaas. Elders in hierdie uitgawe van DE REBUS verskyn daar 'n artikel oor die voor- en nadele van Latyn as deeI van regsopleiding, terwyl 'n vraelys om voltooi te word deur alle prokureurs en ingeskrewe klerke as 'n losblad-bylaag ingesluit word. Die artikel is deur 'n prokureur geskryf in opdrag van die Raad van die Vereniging van Wetsgenootskappe en is nie bedoel om die uitslag van die meningsopname na die een of die ander kant te beïnvloed nie. Die doeI daarvan is slegs om die verskillende argumente wat gewoonlik aangevoer word teen, en ten gunste van die behoud van Latyn weer eens onder almal se aandag te bring .

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1969/20/AJA02500329_5997
1969-08-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error