1887

oa De Rebus - Van die redakteur

Volume 1970, Issue 32
  • ISSN : 0250-0329

 

Abstract

Die Getrouheidswaarborgfonds Vir Prokureurs, Notarisse en Aktevervaardigers is 'n instelling waarop ons in Suid-Afrika met reg trots kan wees. Nie alleen is dit een van die oudstes in die wêreld nie maar dit is ook, sover ons weet, die enigste fonds van sy soort wat nog altyd alle eise onmiddellik en ten volle betaal het. Verskeie Amerikaanse state en Europese lande het geen getrouheidswaarborgfondse nie en die wat daar wel is, voer 'n sukkelbestaan. Oral oor die wêreld word ons beny vir die sterkte en reputasie van ons fonds.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1970/32/AJA02500329_5239
1970-08-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error