1887

oa De Rebus - Ondersoeke ingevolge die onderhoudswet, 1963

Volume 1973, Issue 65
  • ISSN : 0250-0329

 

Abstract

By my het nog altyd onsekerheid bestaan omtrent die reg om namens 'n applikant op te tree by ondersoeke ingevolge die Onderhoudswet. Hierdie twyfel is egter uit die weg geruim toe 'n beslissing onlangs tot my aandag gekom het. Dit is 'n beslissing in die saak van Silvia Tulipan, applikante, teen die onderhoudsbeampte van Kaapstad as eerste respondent, en Abraham Chanin as tweede respondent, en is gelewer te Kaapstad op 7 Augustus 1970 in Saak Nr. M. 27/70, deur Regter van Heerden met wie Regter Diemont saamgestem het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1973/65/AJA02500329_9334
1973-05-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error