1887

oa De Rebus - n Volksraadsdebat oor die Ombudsman

Volume 1973, Issue 66
  • ISSN : 0250-0329

 

Abstract

In die Volksraad is 'n belangrike mosie deur mnr. D. D. Baxter, die lid vir Constantia, op 23 Maart voorgestel, naamlik dat die Raad die aanstelling moet oorweeg van 'n regterlike kommissie ""om ondersoek in te stel en verslag te doen oor die instelling van 'n kantoor belas met die werksaamhede van 'n ,ombudsman' om burgers te help in onderhandelinge met Staatsdiensdepartemente en -instansies en om die Parlement van raad te dien oor die beskerming van die regmatige vryhede van die individu.""

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1973/66/AJA02500329_8894
1973-06-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error