1887

oa De Rebus - Taalgebruik in Hofsake

Volume 1973, Issue 66
  • ISSN : 0250-0329

 

Abstract

Hierdie aangeleentheid is na vore gebring as gevolg van 'n aanmerking van 'n regter in die Witwatersrandse Afdeling van die Hooggeregshof toe hy beswaar gemaak het dat stukke wat voor die hof gel� was, opgestel was in 'n ander taal as die huistaal van die betrokke party of partye. Soos hierin later sal blyk het hierdie aangeleentheid al vantevore die aandag van ons howe geniet. Dit is sekerlik nie bevorderlik vir ons beroep dat sodanige kritiek teenoor prokureurs in die hof uitgebring moet word nie, en sal dit seker wenslik wees as sodanige kritiek verhoed kan word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1973/66/AJA02500329_8906
1973-06-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error