1887

oa De Rebus - Die regspleging in die sewentigerjare

Volume 1973, Issue 70
  • ISSN : 0250-0329

 

Abstract

Ons kan die regspleging in vier afdelings verdeel, naamlik die reg bank, die regspraktisyn, die regsdosent en die regsadministrasie, as ek die Departement van Justisie onder hierdie hoof kan skaar. Elkeen van ons, elk op sy eie manier, dra sy deel tot die regspleging by, en elk leef daagliks uit sy eie waarnemingspos met die regspleging mee. Mens sou dink dat daar 'n konstante verkeer tussen al bierdie onderafdelings sou wees maar ongelukkig werk elke groep onafhanklik en feitlik sonder kontak met die ander. Waar deur 'n natuurlike proses van osmose alle kante mekaar behoort aan te vul en wederkering te voed was daar tot dusver glad te min kommunikasie oor die regsgrens.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1973/70/AJA02500329_9211
1973-10-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error