1887

oa De Rebus - Die bemarking van prokureursdienste

Volume 1980, Issue 145
  • ISSN : 0250-0329

 

Abstract

Mnr Moritz Bobbert bespreek 'n artikel deur twee Amerikaanse skrywers oor die bemarking van prokureursdienste. Die artikel gee 'n uiteensetting van georganiseerde aktiwiteite en programme deur professionele diensfirmas wat daarop gemik is om huidige kliente te behou en nuwe kliente te verkry met verwysing na die wyse van be marking, bemarkingstrategiee en -prosedures. Die skrywers beklemtoon dit dat die professionele firma nie meer onverskillig kan staan teenoor die bemarkingsdissipline nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1980/145/AJA02500329_3910
1980-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error