1887

oa De Rebus - Die voorbehoud van vruggebruik- 'n Wyse van besparing van bereregte deur 'n trust en vir boedelbeplanning

Volume 1997, Issue 357
  • ISSN : 0250-0329

 

Abstract

Sedert die wetswysiging oor hereregtetanewe ten opsigte van trusts op 1 Augustus 1996 in werking getree het - wat kortliks bepaal dat die korporatiewe koers van 10% nou ook van toe passing is waar eiendom verkry word deur 'n trustee of administrateur van 'n trust of enige ander persoon wat in 'n fidusiere hoedanigheid optree- het verskeie oordragte plaasgevind waardeur gepoog is om steeds die voordele van registrasie van 'n eiendom in 'n trust te geniet, maar terselfdertyd die verhoogde hereregte vry te spring.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/derebus/1997/357/AJA02500329_8707
1997-10-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error