1887

n Educare - Professional career success and implications for life skills education

Volume 32, Issue 1_2
  • ISSN : 0256-8829
USD

 

Abstract

Hierdie artikel lewer verslag oor die faktore rakende beroepsukses en hul verband met opvoeding met die oog op lewensvaardighede. 'n Literatuurstudie ondersoek definisies oor lewensvaardighede en lewensvaardighede-opvoeding, met spesifieke verwysing na Kurrikulum 2005 en die leerarea, Lewensoriëntering. Voorts word professionele sukses en faktore wat die bereiking van sukses in die openbare en private sektore bepaal, bespreek. 'n Kwalitatiewe ondersoek, gegrond op deels-gestruktureerde onderhoude, met twaalf deelnemers, lewer beskrywende data op. Die deelnemers is gekies volgens doelgerigte steekproeftrekking. Sleutelbevindige raak lewensvaardighede, ontwikkel binne gesins-, gemeenskaps- en skoolverbande; lewensvaardighede noodsaaklik vir sukses in die werkplek; lewensvaardighede en die gesin; die vermoë om teenstand te hanteer en vaardighede om lewenslange leergerigtheid voort te sit. Aanbevelinge op grond van hierdie bevindige, word aan opvoeders gedoen.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/educare1/32/1_2/EJC31760
2003-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error