1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - The importance of apparel product attributes for female buyers

Volume 31 Number 1
  • ISSN : 0378-5254

 

Abstract

Die doel van hierdie artikel is om die bevindinge van 'n empiriese ondersoek te rapporteer wat uitgevoer is om vroulike verbruikers se aankoopbesluite vir 'n kledingstuk te ontleed wat gebaseer is op die waarde wat hulle aan sekere eienskappe van die produk heg. Alhoewel menige studies in die verlede verbruikers se houdings jeens produkte en hul eienskappe gemeet het, is die moontlikheid van die effek van interaksie tussen die attribute oorgesien. In die Suid-Afrikaanse konteks het die literatuurstudie getoon dat daar 'n behoefte is aan 'n studie om te bepaal wat die waarde is wat vroulike verbruikers aan sekere produkeienskappe heg voordat aankoopbesluite gefinaliseer word. <br>'n Vraelysopname is as primêre data-insamelingsmetode gebruik waartydens die respondente versoek is om aan te toon wat hul voorkeure is vir dertig gepaarde kombinasies van die produk en sy eienskappe. Hierdie studie het op vier eienskappe, naamlik handelsmerk, styl, kleinhandelaar en prys gefokus. Hipoteses is geformuleer en voorkeurkeuse- ontleding (""conjoint analysis"") is vir die ontleding van data gebruik. Die bevindinge toon aan dat daar beduidende verskille is in die waardes wat vroulike verbruikers heg aan die eienskappe van 'n kledingstuk voordat aankoopbesluite geneem word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/31/1/AJA03785254_31
2003-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error