1887

oa Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe - The evaluation of a nutrition education programme on the nutrition knowledge of children aged six and seven years

Volume 37, Issue 1
  • ISSN : 0378-5254

 

Abstract

Die doel van hierdie studie was om te toets of leer plaasgevind het deur die implementering van 'n voeding voorligting program, wat spesiaal ontwikkelde voeding voorligting hulpmiddels vir voorskoolse kinders, ouderdom ses tot sewe jaar, ingesluit het in die Vaal area.


'n Gevalideerde vraelys is met die hulp van opgeleide veldwerkers voltooi deur 88 doelbewuste geselekteerde kkleuterskoolkinders in twee ewekansige geselkteerde skole.
'n Voeding voorligting program met verskillende hulpmiddels, naamlik 'n aktiwiteitsboek, speelkaarte, bordspeletjie en legkaart is as intervensie gebruik.
Data is geanaliseer vir beskrywende data en gepaarde steekproef toetse is gedoen op die "Statistical Package for Social Sciences (SPSS)" vir "Windows" uitgawe 15.0 om die verandering in kennis te toets.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/famecs/37/1/EJC33696
2009-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error