1887

oa Fundamina : A Journal of Legal History - Vanwaar en waarheen "consortium omnis vitae"?

Volume 17, Issue 1
  • ISSN : 1021-545X

 

Abstract

Suid-Afrikaanse familiereggeleerdes verwys in hulle besprekings van die persoonlike gevolge van die huwelik na 'n wat deur die huwelik geskep word en stel dan ook ondersoek in na die inhoud en beskerming van dié in die Suid-Afrikaanse huweliksreg.


Dit gee aanleiding tot die volgende vrae: Waar kom die begrip "consortium omnis vitae" vandaan? Synde 'n Latynse frase, is dit 'n begrip afkomstig uit die Romeinse reg? Indien dit inderdaad van Romeinse herkoms is, het die Romeinse huwelik ook, soos die Suid-Afrikaanse huwelik, 'n geskep? Indien wel, watter betekenis en inhoud het die Romeine daaraan geheg? Het die Romeinse reg ingemeng in die van die huwelik? Het die Romeinse reg enigsins die beskerm? Was die nakoming van huwelikspligte 'n morele of regsplig vir Romeinse gades?
In die eerste deel van hierdie artikel word antwoorde gesoek op die vrae wat verband hou met die herkoms, betekenis en inhoud van die . In die tweede deel van die artikel word antwoorde gesoek op die vrae wat verband hou met die reg se inmenging in en beskerming van die , asook op die vraag of huwelikspligte morele of regspligte sou wees. In beide dele word daar gefokus op die posisie in die klassieke Romeinse reg, ook bekend as die glansperiode van die Romeinse reg, en word daar in 'n veel korter bespreking van die Suid-Afrikaanse reg gesoek na raakpunte met en dus 'n moontlike invloed deur die Romeinse reg.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/funda/17/1/EJC34437
2011-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error