1887

n Health SA Gesondheid - The impact of organisational culture on the adaptation of newly employed nurses to the work environment : research

Volume 10, Issue 3
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

Usually newly employed nurses find adjusting to a work setting a challenging experience. Their successful adaptation to their work situation is greatly influenced by the socialisation process inherent in the organisational culture. The newly employed nurse often finds that the norms are unclear, confusing and restrictive. The purpose of the study was to examine the impact of organisational culture on the adaptation of newly employed nurses to the work environment. A descriptive quantitative survey was employed to explore the constructs of organisational culture that have a positive or a negative impact on the adaptation of newly employed nurses to the work setting. Constructs such as conflict resolution, employee participation, human resource orientation, goal clarity, identification with the organisation, locus of control and management style were examined. Participants expressed their views as to what constructs of organisational culture had a positive or a negative impact on their adjustment to the work settings. For the culture to serve its function it must be perceived as correct and valid and if it is perceived that way, it automatically follows that it must be taught to newcomers.

Gewoonlik is die aanpassing by 'n nuwe werksomgewing vir pasaangestelde verpleegkundiges 'n groot uitdaging. Hulle aanpassing by hulle nuwe werksituasie word grootliks beïnvloed deur die sosialiseringsproses inherent in die organisatoriese kultuur. Die pasaangestelde verpleegkundige vind dikwels dat die norme onduidelik, verwarrend en beperkend is. Die doel van hierdie studie was om die impak van die organisatoriese kultuur op die aanpassing in die werksomgewing van pasaangestelde verpleegkundiges te ondersoek. 'n Beskrywende, kwantitatiewe ondersoek is gebruik om die verskillende aspekte van die organisatoriese kultuur wat 'n positiewe en / of 'n negatiewe impak op die aanpassing in die werksomgewing van pasaangestelde verpleegkundiges het, te verken. Aspekte soos konflikoplossing, werknemerdeelname, menslike hulpbronoriëntasie, duidelikheid van doelstellings, identifikasie met die onderneming, die setel van beheer, en die bestuurstyl is ondersoek. Deelnemers het hulle menings uitgespreek oor watter aspekte van die organisatoriese kultuur 'n positiewe of 'n negatiewe impak op hulle aanpassing by die werksomgewing het. Ten einde kultuur effektief te laat funksioneer moet dit as korrek en geldig waargeneem word en indien dit wel die geval is, volg dit vanselfsprekend dat dit by pasaangestelde verpleegkundiges tuisgebring moet word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/10/3/EJC34969
2005-09-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error