1887

n Health SA Gesondheid - Ghosts in the nursery : a case study of the maternal representations of a woman who killed her baby : research

Volume 10, Issue 3
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

The maternal representations as described by Stern (1995:171-190) are used in an extreme case to illustrate the link between depression and pathogenic maternal representations. The "motherhood constellation" focuses on the woman's representation of her mother as mother-of-herself-as-child, herself-as-a-mother and her representations of her child. Depression impacts seriously and negatively on the woman's representations of herself-as-a-mother. Destructive mothering influences the mother's representation of herself-as-a-mother and it is likely that her child will also receive destructive mothering. Depression during pregnancy could be a warning sign that unrealistic expectations are being placed on the pregnancy and/or the baby to improve the life of the mother, or that pathogenic representations are present or developing. Depression can lead to the use of splitting and projection as defence mechanisms: this involves that parts with which a depressed person cannot identify are projected onto a baby, and this is likely to result in abuse, neglect or even the death of a child. The early identification of pathogenic maternal representations and depression may make it possible to promote infant mental health.

Die moedervoorstellings soos dit deur Stern (1995:171-190) beskryf word, word in 'n ekstreme geval gebruik om die verband tussen depressie en patogene moedervoorstellings aan te toon. Die "moederskapkonstellasie" plaas die klem op die vrou se voorstellings van haar ma as ma-van-haarself-as-kind, haarself-as-ma en haar voorstelling van haar kind. Depressie het 'n ernstige en negatiewe impak op die vrou se voorstelling van haarself-as-ma. Destruktiewe bemoedering beïnvloed die ma se voorstelling van haarself-as-ma en derhalwe sal haar kind waarskynlik ook destruktiewe bemoedering ontvang. Depressie tydens swangerskap kan 'n waarskuwing wees dat onrealistiese verwagtinge van die swangerskap en / of die baba gekoester word om die ma se lewe te verbeter, of dat patogene voorstellings aanwesig is of besig is om te ontwikkel. Depressie kan daartoe lei dat splitsing en projeksie as verdedigingsmeganismes gebruik word, wat beteken dat sekere dele waarmee die depressiewe persoon nie kan identifiseer nie, op die baba geprojekteer word. Dit kan heel waarskynlik mishandeling, verwaarlosing of selfs die dood van die baba tot gevolg hê. Vroeë identifisering van patogene moedervoorstellings en depressie kan meehelp om die geestesgesondheid van babas te bevorder.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/10/3/EJC34973
2005-09-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error