1887

n Health SA Gesondheid - The cholera epidemic of 2000 / 2001 in KwaZulu-Natal : implications for health promotion and education : research

Volume 10, Issue 4
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

'n Dwarssnit, beskrywende en vergelykende studie met verwysing na bekende risikofaktore vir cholera het in die KwaZulu-Natal Provinsie tussen November en Desember 2001 plaasgevind om 'n vergelyking te maak tussen gesondheidsdistrikte wat deur cholera geteister word en distrikte wat nie deur cholera geteister word nie. Ewekansige groepe van 979 en 441 deelnemers is onderskeidelik uit die ongeaffekteerde en geteisterde gesondheidsdistrikte gekies. Beide groepe deelnemers in die studie het dieselfde digtheid ten opsigte van ouderdom, geslag en geletterdheid gehad. Uit 979 persone wat nie met cholera besmet was nie het 72% toegang tot kraanwater gehad, 10% van wateropgaartenks gebruik gemaak en 10% het dam- of rivierwater gebruik. Vyftig persent het geweet hoe om gebruik te maak van middels soos JIK, 75% het water vir drinkwater gekook en 70% het toegang tot geslote toilette gehad. Uit 441 persone besmet met cholera het 54% toegang tot kraanwater gehad, 3% het van watertenks gebruik gemaak, 38% het dam- of rivierwater gebruik, 38% het kennis van watersuiwering met behulp van middels soos JIK beskik, 66% het gekookte water gebruik en 51% het geslote toilette gebruik. Uitslae van die binêre logistieke regressie-analise toon dat cholera aansienlik beïnvloed word deur nie drinkwater te kook nie, 'n gebrek aan kennis van metodes vir watersuiwering, 'n tekort aan toegang tot kraanwater, asook 'n gebrek aan goeie persoonlike gesondheidssorg. Dit word dus aanbeveel dat gesondheidsbevordering- en opvoedingsprogramme in cholerageteisterde gesondsheidsdistrikte geimplementeer moet word en dat primêre gesondheidsorgbeginsels en gemeenskapsgebaseerde benaderings in hierdie programme in gedagte gehou moet word. End

This study was a cross-sectional, descriptive and comparative study conducted in the province of KwaZulu-Natal in the months of November and December 2001 in order to make a comparison between health districts stricken with cholera and districts not stricken with cholera with regards to well-known risk factors for cholera. Random samples of 979 and 441 participants were drawn from health districts that were not stricken with cholera and health districts that were stricken with cholera respectively. The two groups of participants in the study had similar distributions of age, gender and literacy rate. Out of the 979 people that were not stricken with cholera, 72% of them had access to tap water, 10% owned water tankers, 10% used dam or river water, 50% knew how to purify water by use of disinfectants such as JIK, 75% practised boiling drinking water, 70% used protected toilets. Out of the 441 people that were stricken with cholera, 54% of them had access to tap water, 3% owned water tankers, 38% used dam or river water, 38% knew how to purify water by use of disinfectants such as JIK, 66% practised boiling drinking water, 51% used protected toilets. Results from the binary logistic regression analysis showed that cholera sickness was significantly influenced by failure to boil drinking water, lack of knowledge of water purification methods, lack of access to tap water, as well as failure to practice proper personal hygiene. A recommendation is made to implement health promotion and education programmes in health districts stricken with cholera using primary health care principles and community-based approaches. End

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/10/4/EJC34976
2005-12-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error