1887

n Health SA Gesondheid - Contraceptive challenges experienced by women who requested termination of pregnancy services in the Mpumalanga Province : research

Volume 11, Issue 1
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

Alhoewel voorbehoedmiddels gratis dwarsdeur Suid-Afrika beskikbaar is, word die aanvraag vir dienste vir die beeïndiging van swangerskap al groter. Die navorsing het die uitdagings, wat vroue verhoed om voorbehoedmiddels effektief te gebruik, nagevors. Gestruktureerde onderhoude is met 55 vroue, wat dienste vir die beeïndiging van swangerskap versoek het, gevoer. Soveel as 85.5% van hierdie vroue het voorbehoedmiddels gebruik. Hulle het die gebruik van voorbehoedmiddels gestaak toe newe-effekte voorgekom het, wat veroorsaak het dat hulle hulle tot dienste vir die beeïndiging van swangerskap moes wend. Kennis omtrent, toegang tot en die werklike gebruik van voorbehoedmiddels het nie die vroue in staat gestel om ongewenste swangerskappe te voorkom nie. Meer effektiewe berading oor die newe-effekte van voorbehoedmiddels en verbeterde toegang tot voorbehoedmiddels gedurende naweke en etensure kan meer vroue in staat stel om ongewenste swangerskappe te voorkom, wat die aanvraag vir dienste vir die beeïndiging van swangerskap sal verminder. End

Although contraceptives are available free of charge throughout South Africa, the number of requests for termination of pregnancy (TOP) services continues to increase. This research investigated challenges preventing women from using contraceptives effectively. Structured interviews were conducted with 55 women who requested TOP services. As many as 85.5% of these women had used contraceptives. They discontinued using contraceptives when side effects occurred, necessitating them to request TOP services. Knowledge about, access to and the actual use of contraceptives did not enable these women to prevent unwanted pregnancies. More effective counseling about contraceptives' side-effects and enhanced accessibility of contraceptives over weekends and during lunch breaks could enable more women to prevent unwanted pregnancies, reducing the number of requests for TOP services. End

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/11/1/EJC34985
2006-03-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error