1887

n Health SA Gesondheid - Swazi youths' attitudes and perceptions concerning adolescent pregnancies and contraception : research

Volume 11, Issue 1
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

Hierdie studie het Swazi adolessente se houdings en persepsies in verband met adolessente swangerskappe en voorbehoedpraktyke ondersoek om die volgehoue uitdaging van groot getalle adolessente swangerskappe in Swaziland aan te spreek. Dertig seuns en dertig dogters wie se ouderdomme van 16 tot 18 gewissel het, van beide stedelike en plattelandse areas, het aan fokusgroeponderhoude deelgeneem. <BR>Die adolessente dogters het aangedui dat daar van hulle verwag word om op 'n vroeë ouderdom kinders te hê en die dogters het gewedywer vir die mans se liefde deur hulle kinders te baar. Adolessente seuns het weersprekende standpunte gehad deur enersyds te verwag dat dogters onbeskermde seks moet weier, maar andersyds dat mans die uitsluitlike besluitnemers oor seksuele aangeleenthede is. Die adolessente Swazi seuns en dogters het struikelblokke in die diensleweringprofessies geïdentifiseer wat hulle verhoed het om voorbehoedmiddels te bekom, hulle het bedenkinge oor moderne voorbehoedmiddels gehad en hulle het tradisionele voorbehoedmiddels verkies wat, volgens hulle menings, sonder newe-effekte was. End

This study investigated Swazi adolescents' attitudes and perceptions concerning adolescent pregnancies and contraceptive practices in order to help address the continued challenge posed by large numbers of adolescent pregnancies in Swaziland. Thirty boys and thirty girls aged from 16 to 18, from an urban and a rural area participated in focus group interviews. <BR>The adolescent girls revealed that they are expected to bear children at young ages and are competing for men's love by bearing their children. Adolescent boys expressed contradictory notions in expecting girls to refuse unprotected sex, but also maintaining that men are the sole decision-makers about sexual issues. The adolescent Swazi boys and girls identified health service barriers to accessing contraceptives, had reservations about using modern contraceptives, and preferred traditional contraceptives which they perceived to be without harmful side-effects. End

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/11/1/EJC34986
2006-03-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error