1887

n Health SA Gesondheid - A group work programme to support and empower non-professional caregivers of people living with AIDS : research

Volume 11, Issue 4
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

According to a literature study and a research survey conducted in 2004, caregivers are increasingly forced to deal with people living with AIDS as health services are unable to cope with the fast-growing HIV / AIDS epidemic. Caring for an individual with AIDS-related disease is usually time-consuming, burdensome and stressful. There is also evidence of increased susceptibility to physical health problems, emotional distress and psychiatric disturbances amongst caregivers. There are a number of strategies that should be employed to ensure that caregivers are encouraged to do their work to the best of their ability, without them having to sacrifice their health, family life and own needs. One of the strategies that could help in this regard is the presentation of a group work programme. A programme was presented to 14 female caregivers from a church in a disadvantaged community. The group met for eight consecutive weeks. During the two-hour sessions various topics, including self-knowledge, self-esteem, communication, conflict handling, roles of caregivers, and relationships with the person living with AIDS, were discussed. The group members were subjected to measurement by means of the single system. According to this measurement and an evaluation questionnaire, the programme did succeed in supporting and empowering them as caregivers.

Volgens 'n literatuurstudie en 'n empiriese ondersoek wat in 2004 onderneem is, word versorgers toenemend onder druk geplaas om met mense wat met VIGS lewe te werk, omdat die gesondheidsdienste nie meer die groeiende MIV / VIGS epidemie kan hanteer nie. Om 'n individu met 'n VIGS-verwante siekte te versorg is baie tydrowend, moeisaam en spanningsvol. Daar is ook tekens van verhoogde vatbaarheid vir fisiese gesondheidsprobleme, emosionele spanning, en psigiatriese steurnisse onder versorgers. Daar is 'n aantal strategieë wat aangewend kan word om te verseker dat versorgers aangemoedig word om hulle werk tot die beste van hulle vermoëns te doen, sonder om hulle eie gesondheid, gesinslewe en eie behoeftes onder geskik te stel. Een van die strategieë wat in hierdie opsig kan help is die aanbieding van 'n groepwerkprogram. 'n Program is aan 14 vroulike versorgers van 'n kerk in 'n behoeftige gemeenskap aangebied. Die groep het vir agt agtereenvolgende weke ontmoet. Tydens die twee-uurlange sessies is die volgende onderwerpe bespreek: selfkennis, selfbeeld, kommunikasie, konflikhantering, rolle van die versorgers en die verhoudings met die persoon wat met VIGS lewe. Die groeplede is onderwerp aan meting deur middel van die enkel stelsel. Volgens hierdie metings en die evalueringsvraelyste, het die program daarin geslaag om die versorgers te ondersteun en te bemagtig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/11/4/EJC35007
2006-12-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error