1887

n Health SA Gesondheid - The perception of midwives regarding psychosocial risk assessment during antenatal care : original research

Volume 19, Issue 1
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

The physiological and psychological changes caused by pregnancy may increase a woman's vulnerability to depression, which may in turn have adverse effects on both maternal and foetal well-being. Inadequate psychosocial risk assessment of women by midwives may lead to lack of psychosocial support during pregnancy and childbirth. Pregnant women who lack psychosocial support may experience stress, anxiety and depression that could possibly affect foetal well-being.


The objective of this study was to explore and describe the perception of psychosocial risk assessment and psychosocial care by midwives providing antenatal care to pregnant women.
An interpretive and descriptive qualitative approach was adopted. Three focus group interviews were conducted with midwives working in three Maternal Obstetric Units in Gauteng Province, using a semi-structured interview guide. The constant comparison data analysis approach was used.
Findings revealed that midwives are aware of and have encountered a high prevalence of psychosocial problems in pregnant women. Furthermore, they acknowledged the importance of psychosocial care for pregnant women although they stated that they were not equipped adequately to offer psychosocial assessment and psychosocial care.
The findings provided a basis for incorporation of psychosocial care into routine antenatal care.

Die fisiologiese en psigologiese veranderings wat deur swangerskap veroorsaak word, kan 'n vrou se kwetsbaarheid vir depressie verhoog. Dit kan op sy beurt negatiewe gevolge vir sowel die moeder as die fetus se welstand ê. As vroedvroue nie voldoende psigososiale riskio-assesserings op swanger vrouens doen nie, kan dit tot 'n gebrek aan psigososiale ondersteuning tydens die swangerskap en geboorte lei. Swanger vrouens wat 'n gebrek aan psigososiale ondersteuning het, kan stres, angs en depressie ervaar wat weer die fetus se welstand kan beïnvloed.


Die doelwit van hierdie studie was om die persepsies van vroedvroue, wat voorgeboortesorg aan swanger vrouens bied, te ondersoek en te beskryf sover dit hulle persepsies oor psigososiale risiko-assessering en psigososiale aangaan.
'n Interpretatiewe en beskrywende kwalitatiewe benadering is gevolg. Drie fokusgroep-onderhoude is deur middel van 'n gestruktureerde onderhoudsgids gevoer met verloskundiges wat in drie voorgeboorteklinieke in die Gauteng Provinsie werksaam is. 'n Benadering tot data-analise wat van voortdurende vergelyking gebruik maak, is gevolg.
Die studie het aan die lig gebring dat verloskundiges bewus is van psigososiale probleme onder swanger vroue en dat die prevalensie van sulke probleme onder swanger vroue hoog is. Vroedvroue erken die belang van psigososiale sorg aan swanger vroue alhoewel hulle nie toereikend toegerus is om psigososiale assessering en -sorg te verleen nie.
Die bevindinge stel 'n basis daar vir die insluiting van psigososiale sorg in roetine voorgeboortesorg.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/19/1/EJC153685
2014-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error