1887

n Health SA Gesondheid - A strategy to enhance positive working relationships among the role players within the managed healthcare context in Gauteng : research

Volume 5, Issue 3
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

The introduction of managed healthcare in South Africa was aimed at the reduction of medical costs, which were increasing at a high rate for the past few years, particularly so in a private healthcare industry. Managed healthcare is a system of healthcare delivery, which ensures that cost effective quality care is provided to patients. A positive working relationship is necessary among the role players in the provision of cost effective quality care within the managed healthcare context. Role players experience problems in the delivery of healthcare, affecting their working relationships which in turn affect the quality of care provided to patients. Because managed healthcare is a fairly new concept in South Africa, little is known about the problems. As a result, there are no guidelines for the formulation of a strategy to enhance positive working relationships among the role players within the context of managed healthcare. Understanding of the problems experienced by the role players will provide a baseline to the researcher to formulate a strategy to enhance positive working relationships. The overall purpose of the study is to formulate a strategy to enhance a positive working relationship among the role players within the managed healthcare context in Gauteng. The problems experienced by the role players in this regard, as well as suggested solutions to counteract these problems, were presented in a separate article. This is the follow-up article that aims at describing the strategy to enhance a positive working relationship between role players. A qualitative, exploratory, descriptive and contextual design was followed to answer the research questions. Focus group interviews were conducted to collect data and a content analysis was conducted as described by Tesch (1990), followed by the development of a strategy to enhance a positive working relationship among the role players based on role player empowerment, staff development, recruitment and selection, use of advanced information technology and standardisation of methods across managed healthcare industry. The researcher employed Lincoln and Guba's (1985:290) principles of trustworthiness and the ethical standards as set by DENOSA (1998) were adhered to by the researcher to facilitate the quality of the study. It was recommended that the strategy be implemented and evaluated for its effectiveness by evaluating the quality of working relationships among the role players and that ethical standards be formulated in managed healthcare.

Bestuurde gesondheidsorg is in Suid-Afrika ingestel om die verhoogde kostes in privaatgesondheidsdienste te bekamp. Bestuurde gesondheidsorg is 'n stelsel van gesondheidsdienslewering om die voorsiening van koste-effektiewe gehaltesorg te verseker. Positiewe werksverhoudings tussen alle rolspelers is nodig om koste-effektiewe gehaltesorg binne die konteks van bestuurde gesondheidsorg te lewer. Rolspelers ervaar egter probleme in die voorsiening van hierdie gesondheidsorg wat nie net die werksverhouding beïnvloed nie, maar ook die gehalte van sorg wat aan pasiënte voorsien word. Bestuurde gesondheidsorg is 'n relatiewe nuwe begrip in Suid-Afrika en derhalwe is daar min bekend oor die problem wat ervaar word, met die gevolg dat daar nie riglyne bestaan vir die ontwikkeling van 'n strategie om 'n positiewe werksverhouding tussen die rolspelers te bevorder nie. Begrip vir die probleme wat deur rolspelers ervaar word, sal as basis dien vir die formulering van 'n strategie om hierdie werksverhoudinge te verbeter. Die navorser het dus besluit om die probleme wat rolspelers ervaar te verken en te beskryf. Die doel met hierdie studie is om 'n strategie te formuleer vir die bevordering van 'n positiewe werksverhouding tussen rolspelers binne die konteks van bestuurde gesondheidsorg in Gauteng. 'n Kwalitatiewe, verkennende, beskrywende en kontekstuele navorsingsontwerp is nagevolg om die vrae te beantwoord. Fokusgroeponderhoude is gevoer, gevolg deur 'n inhoudsontleding van die data soos beskryf deur Tesch (1990). Dit was gevolg deur die ontwikkeling van 'n strategie om positiewe werksverhoudinge tussen rolspelers te bevorder wat gebaseer is op die bemagtiging van rolspelers, personeelontwikkeling, personeelwerwing en -keuring, die benutting van gevorderde inligtingstegnologie en die standaardisering van metodes binne die bestuurde gesondheidsorg industrie. Guba en Lincoln (1985:290) se beginsels van vertrouenswaardigheid is nagevolg en die navorser het die etiese standaarde, soos vooqestel deur DENOSA (1998), nagekom om die gehalte van die navorsing te fasiliteer. Daar word aanbeveel dat hierdie straregie geïmplementeer en beoordeel word deur die evaluering van die gehalte van werksverhoudinge tussen die rolspelers in bestuurde gesondheidsorg. Die formulering van etiese standaarde binne bestuurde gesondheidsorg word ook aanbeveel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/5/3/EJC35162
2000-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error