1887

n Health SA Gesondheid - Diagnosis of vaginal infection in pregnancy : research

Volume 6, Issue 1
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

Vaginale infeksies kom algemeen by swanger vroue voor. By die Primêre Gesondheidsorg klinieke word geskiedenisvasstelling en beraming van kliniese beeld gebruik as metode om die veroorsakende organisme van vaginale infeksie te diagnoseer. Die akkutraatheid van hierdie metode word in die studie ondersoek met behulp van mikroskopiese natsmere om die veroorsakende organismes te identifiseer. Die resultaat soos verkry, met behulp van geskiedenisvasstelling en beraming van kliniese beeld, word vergelyk met die resultaat verkry nadat 'n natsmeer van die vaginale afskeiding onder 'n mikroskoop ondersoek is.


Sewentig respondente het deelgneem aan die studie. In 48,6% van die gevalle het die diagnoses van die veroorsakende organisme, soos bepaal deur die twee verskillende metodes, ooreengestem. In 51,4% van die gevalle het die diagnoses egter nie ooreengestem nie. So is infeksie by ondermeer 10 persone gediagnoseer, terwyl 3 infeksie en sewe infeksie gehad het. By 26 persone is infeksie gediagnoseer; tenwyl 15 eintlik infeksie en 11 infeksie gehad het.
Vaginale infeksies, veroorsaak deur is nie in enige van die gevalle met behulp van geskiedenisvasstelling en beraming van kliniese beeld gediagnoseer nie, terwyl dit in 11 gevalle voorgekom en met behulp van mikroskopiese ondersoek gediagnoseer is.

Pregnant women are prone to vaginal infection. At Primary Health Care Clinics diagnosis of causative organism of vaginal infections is made by using history-taking and assessment of clinical picture methods. The accuracy of these methods is investigated in this study by comparing the results obtained by history-taking and assessment of clinical picture with that which is obtained by examining wet mount specimens under a microscope.


Seventy respodents participated in the study. In 48,6% cases, the diagnosis of the causative organism, as identified by the two different methods, were similar. In 51.4% of the cases the diagnosis differed Candida albicans infection was diagnosed by 10 respondents, while 3 actually had Trichomonas vaginalis infection and seven had infection.
infection was diagnosed in 26 cases, while 15 were actually due to and 11 due to . Vaginal infections, caused by was not diagnosed in any of the cases while the history-taking and assessment of clinical picture methods were used. It did occur in 11 cases and was diagnosed by the method of examining wet mount slides.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/6/1/EJC35175
2001-03-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error