1887

n Health SA Gesondheid - Ethical standards for the occupational health-nursing practitioner regarding the HIV positive person in the workplace : research

Volume 6, Issue 1
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

The occupational health-nursing practitioner often becomes involved in ethical dilemmas with regard to the handling of HIV-positive people in the workplace in that the interests of the HIV-positive people conflict with the interests of the employer: Therefore, the occupational health-nursing practitioner could find himself / herself acting as mediator between the two parties. Despite the existence of legal norms and ethical standards to regulate the interests of the HIV-positive person in the workplace, no guidelines exist as to how these norms and standards should be operationalised during interaction between the HIV-positive person, the occupational health-nursing practitioner and the employer: The occupational health-nursing practitioner is therefore uncertain as to the manner in which to act professionally within the laid-down ethical standards for HIV-positive people in the workplace.


The purpose of this study is to provide guidelines and criteria for the operationalisation of ethical standards for the occupational health-nursing practitioner regarding the HIV-positive person in the workplace. This is done through a literature study with specific reference to current ethical frameworks within the occupational health context, after which the research is focused on two target group, namely the occupational health-nursing practitioners and HIV-positive persons in the workplace. The design of the research is qualitative, explorative and descriptive. In order to assist the occupational health-nursing practitioner to handle the HIV-positive person in the workplace in an ethical manner, guidelines and criteria were compiled for the operationalisation of the standards.

Die beroepsgesondheidsverpleegkundige raak dikwels in etiese dilemmas betrokke ten opsigte van die hantering van die MIV-positiewe persoon by die werkplek deurdat die belange van die MIV-positiewe persoon botsend is met die belange van die werkgewer. Die beroepsgesondheidsverpleegkundige bevind hom / haar as tussenganger en advokaat tussen die twee partye, naamlik die werkgewer en die MIV-positiewe persoon. Ten spyte van die voorsiening van wetlike norme en etiese standaarde om die belange van die MIV-positiewe persoon by die werkplek te reguleer, bestaan daar geen praktykriglyne oor hoe hierdie wetlike norme en etiese standaarde geoperasionaliseer moet word tydens die interaksie tussen die MIV-positiewe persoon, die beroepsgesondheidsverpleegkudinge en die werkgewer nie. Dit skep onsekerheid oor hoe hy / sy as professionele persoon vanuit die gestelde etiese standaarde teenoor die MIV-positiewe persoon by die werkplek behoort op te tree.


Hierdie studie het ten doel om riglyne en kriteria vir die opersionalisering van etiese standaarde vir die beroepsgesondheidsverpleegkundige oor die MIV-positiewe persoon by die werkplek te beskryf deur eerstens die literatuur te verken en te beskryf met spesifieke verwysing na die huidige wetlike en etiese raamwerke van die beroepsgesondheidskonteks, en tweedens die verkenning en beskrywing van probleme en oplossings van die twee teikengroepe, naamlike die beroepsgesondheidsverpleegkundige te help om die MIV-positiewe persoon by die werkplek. Die navorsingsontwerp is kwalitatief, verkennend en beskrywend. Ten einde die beroepsgesondheidsvelpleegkundige te help om die MIV-positiewe persoon by die werkplek eties te hanteer is riglyne en kriteria vir die operasinalisering van die etiese standaarde opgestel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/6/1/EJC35176
2001-03-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error