1887

n Health SA Gesondheid - Experience of young adults from divorced families

Volume 6, Issue 3
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

The purpose of this study was to explore the way in which the effects of parental divorce surface during the developmental period of young adulthood. The aim of the study was to offer some insight into the long-term effects of parental divorce. Of particular interest was how the parent-child relationships in divorced homes foster personal identifications and how this affects the individual's ability to separate from the family of origin as well as the young adult's patterns of relating to others in intimate relationships. The design of the study was qualitative and data was collected through in-depth unstructured interviews (part of a therapeutic process) with three young adults who have experienced parental divorce. An intra-individual analysis of the information offered by each participant rendered an understanding of their phenomenological experience of parental divorce while an inter-individual analysis of their accounts permitted a discussion of common and contrasting themes and patterns. The findings indicate that divorce is a process that influences development and helps to shape individuals into the people they are today. This process includes negative and detrimental aspects but also provides ways in which individuals can alter and adjust these effects in a way that is meaningful and positive.

Hierdie studie is ontwerp om die effek wat ouers se egskeiding op die ontwikkelingsfase van jong volwassenheid het, te bestudeer. Die doel van die studie was om sekere insig te verskaf oor die langtermyn effekte van ouerlike egskeiding. Die wyse waarop ouer-kind verhoudings in geskeide gesinne persoonlike identifikasies vorm en hoe hierdie aspekte die individu se vermoë beïnvloed om van die gesin van oorsprong afstand te doen en die wyse waarop die jong volwassene se gedragspatrone in intieme verhoudings beïnvloed word, was van spesifieke belang. Die studie was kwalitatief van aard en data is ingesamel deur indiepte, ongestruktureerde onderhoude (as deel van 'n terapeutiese proses), met drie jong volwassenes wie ouerlike egskeidings beleef het. 'n Intra-individuele ontleding van die inligting verskaf deur elke deelnemer het 'n begrip verskaf van hul fenomenologiese belewing van ouerlike egskeiding terwyl 'n inter-individuele ontleding van hul ervarings 'n bespreking van algemene en kontrasterende temas en patrone verskaf het. Die resultate dui daarop dat ouerlike egskeiding 'n proses is wat individue se ontwikkeling beïnvloed. Alhoewel hierdie proses negatiewe aspekte insluit bied dit ook die geleentheid vir kinders van geskeide ouers om hierdie aspekte te verander en aan te pas om positiewe betekenis daaruit te verkry.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/6/3/EJC35188
2001-10-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error