1887

n Health SA Gesondheid - Concepts and treatment modalities for hypertension by traditional and faith healers in the Northern Province, South Africa

Volume 6, Issue 3
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

Clinical experiences and some research findings indicate that traditional and faith healers play a role in the management of hypertension in Africa. Therefore, the purpose of the study was to assess the concepts and treatment modalities for hypertension among traditional and faith healers in the Northern Province in South Africa. Specific objectives included: (1) to identify local names for hypertension, (2) clinical manifestations and causative concepts, (3) curability and treatment modalities, (4) help-seeking behaviour of hypertensive patients, and (5) sources of information on hypertension by healers. The descriptive and explorative study design used snowball-sampling techniques to interview the healers. The sample consisted of 50 traditional healers (13 females and 37 males) and 50 faith healers (12 females and 38 males). They were interviewed on (1) local terminology for hypertension, (2) symptoms and signs, (3) causes, (4) curability, (5) treatment, (6) help-seeking behaviour of patients, and (7) sources of information about hypertension. Results indicate that all healers were familiar with "hypertension", however, not all of them have attended to patients suffering from hypertension (15 traditional and 11 faith healers have not attended to a hypertensive client). The perceived causes of hypertension by both traditional and faith healers could be divided into (1) diet, (2) heredity, (3) supernatural, and (4) psychological. Most traditional healers (92%) and faith healers (90%) indicated that hypertension is curable. Traditional healers mainly used different herbs, and faith healers prayer for treatment of hypertension. The change of diet, bloodletting and rituals were mentioned by both traditional and faith healers. Tea and minerals were only used by faith healers. It was discovered that traditional and faith healers do seem to play a relevant role in the management of hypertension, which has important implications for health care workers.

Kliniese ondervindings en sommige navorsingsbevindinge dui daarop dat tradisionele en geloofsgenesers 'n rol speel in die hantering van hipertensie in Afrika. Die doelwit van hierdie navorsing is aldus om die konsepte en modaliteite van behandeling van hipertensie deur tradisionele en geloofsgenesers in die Noordelike Provinsie in Suid-Afrika te meet. Spesifieke doelwitte sluit die volgende in: (1) om die benaming van hipertensie vas te stel, (2) kliniese manifestasies en oorsake, (3) geneeslikheid en behandelingsmodaliteite, (4) gedrag van hipertensie pasiënte wat hulp soek, en (5) bronne van inligting oor hipertensie. Die beskrywende en eksploratiewe studie het van sneeubal steekproef toewysing gebruik gemaak om proefpersone te ondervra. Die steekproef het bestaan uit 50 tradisionele genesers (13 vroulik en 37 manlik) asook uit 50 geloofsgenesers (12 vroulik en 38 manlik). Hulle is ondervra oor die volgende onderwerpe-terminologie vir hipertensie, simptome en tekens, oorsake, geneeslikheid, behandeling, gedrag van pasiënte wat hulp soek en bronne van inligting. Die resultate dui daarop dat alle genesers bekend is met hipertensie alhoewel nie almal pasiënte wat aan hipertensie ly behandel nie (15 tradisionele en 11 geloofsgenesers het nie hipertensie lyers behandel nie). Die siening van die oorsake van hipertensie onder die genesers kan soos volg verdeel word (1) dieët, (2) oorerflikheid, (3) bonatuurlike oorsake, en (4) sielkundig. Die meeste van die genesers (92% tradisioneel, 90% geloof) het aangedui dat hipertensie genees kan word. Tradisionele genesers gebruik verskillende plante (kruie) en geloofsgenesers gebed om hipertensie te genees. Verandering van dieët, trekking van bloed en rituele word deur beide groepe gebruik. Tee en minerale word slegs deur geloofsgenesers gebruik. Daar is bevind dat tradisionele en geloofsgenesers wel 'n relevante rol speel in die behandeling van hipertensie. Die bevinding het belangrike implikasies vir gesondheidswerkers.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/6/3/EJC35190
2001-10-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error