1887

n Health SA Gesondheid - Utilising technology in health sciences education

Volume 6, Issue 3
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

Health sciences education is rendered within a context that is characterised by knowledge and technological explosions. This is associated with the utilisation of technology in education. It is proposed that the use of technology should occur within the framework of a sound educational strategy. The aim of such a strategy would be to develop cognitive competence in learners. The critical paradigm is regarded to provide a suitable philosophical foundation for such an educational strategy. This would support adopting a learning theory that is associated with the cognitive development learning perspective. According to this perspective the role of the educator is conceptualised in terms of mediation. The curriculum would support problem based, media based, co-operative and reflective learning. Curriculum implementation ought to occur in an interactive, critical, democratic and collaborative learning climate. Suggestions on how to utilise information technology in health sciences education are discussed.

Gesonheidswetenskappe-onderwys word gelewer in 'n konteks wat gekenmerk word deur kennis en tegnologiese ontploffings. Dit word geassosieer met die benutting van tegnologie in onderwys. Daar word voorgestel dat die benutting van tegnologie sal geskied binne die raamwerk van 'n grondige opvoedkundige strategie. Die doel van so 'n strategie sal die ontwikkeling van kognitiewe bevoegdheid by leerders wees. Die kritiese paradigma word beskou as 'n geskikte filosofiese grondslag vir so 'n opvoedkundige strategie. Dit ondersteun die aanvaarding van 'n leerteorie wat verband hou met die kognitiewe ontwikkeling leerperspektief. Kragtens die perspektief kan die rol van die opvoedkundige gekonseptualiseer word in terme van bemiddeling. Die kurrikulum ondersteun probleemgerigte, mediagerigte, koöperatiewe en reflektiewe leer. Kurrikulumimplementering geskied in 'n interaktiewe, kritiese, demokratiese en medewerkende leerklimaat. Voorstelle oor die benutting van inligtingtegnologie in gesondheidswetenskappe-onderwys, word bespreek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/6/3/EJC35192
2001-10-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error