1887

n Health SA Gesondheid - Alternative methods for clinical nursing assessment and evaluation

Volume 6, Issue 3
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

The recommendations made in the article on nurse educators' perceptions of OSCE as a clinical evaluation method (Chabeli, 2001:84-91) are addressed in this article. The research question: What alternative methods of assessment and evaluation can be used to measure the comprehensive and holistic clinical nursing competency of learners in Gauteng Province is answered by an exploratory and descriptive research strategy. The perception of nurse educators (N=20) purposively selected from three nursing colleges affiliated to a University in Gauteng regarding the use of OSCE are explored and described. A descriptive content analysis was used. Trustworthiness was ensured by using Lincoln and Guba's model (1985). The result suggested the following methods, supported and complemented by literature: portfolios, self-assessment, reflective tutorials, authentic scenarios/problem-solving tasks, simulations (roleplay, educational games), peergroup assessment, reflective journal writing, critical incident analysis technique and ward round evaluation. Many assessment and evaluation methods could be used depending on the evaluator's openmindedness and creativity.

In hierdie artikel word daar gefokus op die aanbevelings wat gedoen is met betrekking tot die persepsies van verpleegopvoedkundiges ten opsigte van die OGKE as 'n kliniese evalueringsmetode (Chabeli, 2001:84- 91). Die navorsingsvraag is: Watter alternatiewe metodes van assessering en evaluering kan aangewend word ten einde die kliniese verpleegvaardighede van leerders in die Gauteng Provinsie op 'n omvattende en holistiese wyse te meet? 'n Verkennende en beskrywende navorsingstrategie is gebruik ten einde die vraag te beantwoord. Die persepsies van verpleegopvoedkundiges (N=20) met betrekking tot die aanwending van die OGKE is verken en beskryf. Hierdie verpleegopvoedkundiges is op 'n doelgerigte wyse geselekteer vanuit drie Verpleegkolleges wat by 'n universiteit in Gauteng geaffilieer is. 'n Beskrywende metode van inhoudsanalise is aangewend. Betroubaarheid is verseker deur die aanwending van Guba en Lincoln (1985) se model. Die resultate stel die volgende metodes voor wat ook deur die literatuur ondersteun word: portefeuljes, self-assessering, reflektiewe onderrigsessies, lewensegte scenario's/probleemoplossingstake, simulasies (rolspel, speletjies), portuurgroep-assessering, die skryf van reflektiewe joernale, kritiese insidentanalise tegnieke en Saalrondte-evaluering. 'n Verskeidenheid van assesserings en evalueringsmetodes kan aangewend word afhangende van die ontvanklikheid en kreatiwiteit van die evalueerder.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/6/3/EJC35193
2001-10-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error