1887

n Health SA Gesondheid - Consumer satisfaction with community mental health care in Durban : research

Volume 9, Issue 1
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

This study presents a consumer evaluation of the delivery and aspects of services provided at three community-run mental health centres with the aim of using this information to improve the services in future for quality assurance. One hundred and eleven clients attending the psychiatric community health clinics responded to a self-report questionnaire that elicited information on their satisfaction with several aspects of their clinical care in community mental health services. Items on the questionnaire included clients' level of overall satisfaction and degree of acceptability of the services to the clients, the effectiveness of health care service delivery, clients' views of the quality and outcome of therapy, the clinic's effectiveness, future behaviour in similar situations, and recommendations of the clinic to others. Analysis of findings indicated that participants were generally satisfied with the mental health service provided, with suggestions for some areas of care needing attention. Recommendations were made for improving certain aspects of follow up care and for additional studies in other settings to include appropriate proportions of all racial groups in South Africa.

Hierdie studie handel oor 'n verbruikersevaluering van die lewering van dienste en aspekte daarvan wat aan die drie gemeenskapsonderhoudende geestesgesondheidsentra gelewer is met die doel om hierdie inligting te gebruik om die dienste in die toekoms vir kwaliteitsversekering te verbeter. Eenhonderd-en-elf kliënte wat die klinieke vir psigiatriese gemeenskapsgesondheid besoek het, het op 'n selfverslag-vraelys gereageer wat hulle tevredenheid met verskillende aspekte van hulle kliniese sorg in die gemeenskapsgeestesgesondheidsdienste aan die lig gebring het. Items in die vraelys het kliënte se vlak van algehele tevredenheid en graad van aanvaarbaarheid van die dienste aan die kliënte, die effektiwiteit van gesondheidsorglewering, kliënte se menings oor die kwaliteit en uitkomste van terapie, die kliniek se effektiwiteit, toekomstige gedrag in soortgelyke situasies, en aanbevelings van die kliniek aan ander ingesluit. 'n Analise van die bevindinge het aangedui dat deelnemers oor die algemeen tevrede was met die geestesgesondheidsdienste wat gelewer is, met voorstelle vir sekere aspekte van sorg wat aandag nodig het. Aanbevelings is gemaak om sekere aspekte van opvolgsorg te verbeter en vir verdere studies in ander omstandighede om toepaslike verhoudings van alle rassegroepe in Suid-Afrika in te sluit.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/9/1/EJC35293
2004-03-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error