1887

n Health SA Gesondheid - Exercise and depression : a treatment manual : research

Volume 9, Issue 4
  • ISSN : 1025-9848
USD

 

Abstract

Increased frequencies in unipolar major depression and dysthymia evolve into chronic depression (Gotlib & Hammen, 1992:11). Depression is reportedly the most common disorder, comprising 75% of all psychiatric hospitalisations (Gotlib & Hammen, 1992:17). In the South African context there are few effective manual-based therapy programmes for the treatment of unipolar major depression or dysthymia. This study aimed to develop a manual-based therapy programme for the treatment of unipolar major depression as well as dysthymia, comprising a short-term intervention strategy (a minimum of eight sessions, and a follow-up session) influenced by a cognitive behavioural model focusing on exercise therapy and medication. The control group received non-specific treatment. The research results indicated a shift in different mood constructs for the sample group, as measured by the Nowlis Mood Adjective Checklist. Furthermore, negative emotional states decreased in severity and positive states increased, during and after the intervention. A significant decrease in depression scales was also found, as measured by the Hamilton Depression Rating Scale and the Millon Multi-Axial Inventory II. Furthermore, the personal accounts of the clients were used to gain insight into changing cognitive structures and perspectives, which indicated an increase in concentration, motivation and sense of control.

'n Toename in die voorkoms van unipolêre major depressie en distimie kan tot chroniese depressie ontwikkel (Gotlib & Hammen, 1992:11). Kliniese depressie is die mees algemene versteuring, wat 75% van alle psigiatriese hospitalisasies insluit (Gotlib & Hammen, 1992:17). Binne die Suid-Afrikaanse konteks is daar weinig effektiewe handboekgebaseerde terapeutiese programme vir die behandeling van unipolêre major depressie of distimie. Hierdie studie het gepoog om 'n handboek-gebaseerde terapeutiese program vir die behandeling van unipolêre major depressie asook distimie te ontwikkel, bestaande uit 'n korttermyn intervensiestrategie ('n minimum van agt sessies, en 'n opvolgsessie) vanuit 'n kognitiewe gedragsmodel in samehang met 'n oefeningskomponent en medikasie. Die kontrolegroep was onderworpe aan nie-spesifieke behandeling. Die navorsingsresultate was 'n aanduiding van verandering in verskillende gemoedskonstrukte in die steekproefgroep, soos gemeet deur die Nowlis Gemoedstemmingsvraelys. Verder het negatiewe emosionele toestande in ernstigheidsgraad afgeneem en positiewe toestande het gedurende en na intervensie toegeneem. 'n Beduidende afname in depressieskale het ook plaasgevind, soos gemeet deur die Hamilton Depressie beoordelingskaal, asook Millon se Multi-As Inventaris II. Daar is ook van die persoonlike verslae van kliënte gebruik gemaak om insig te verkry in die verandering van kognitiewe strukture en perspektiewe wat op verhoogde konsentrasie, motivering en sin van kontrole aangedui het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/health/9/4/EJC35315
2004-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error