1887

n HTS : Theological Studies - Wouter Cornelis van Wyk : eulogy

Volume 58, Issue 4
  • ISSN : 0259-9422
USD

 

Abstract

Extracted from text ... Wouter Cornelis van Wyk Hierdie uitgawe van HTS Teologiese Studies word onder andere opgedra aan emeritus professor Wouter van Wyk. Hy was jare gelede my leermeester en is sedertdien 'n goeie vriend. Dit is 'n voorreg om 'n kort lewensskets en waardering oor hom te skryf. Wouter Cornelis van Wyk is op 23 Februarie 1937 in Germiston gebore en hy groei op in Alberton. Hy voltooi sy skoolopleiding aan die einde van 1954 aan die Afrikaanse Horskool Germiston met onderskeidings in Afrikaans, Duits, Geskiedenis en Wiskunde. In 1955 begin hy ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hervorm/58/4/EJC35674
2002-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error