1887

n HTS : Theological Studies - Augustinus - Belydenisse : Getuienis oor 'n lewe in God, Afrikaanse omsetting : Piet Venter, Johann Symington & Amie van Wyk : book review

Volume 64, Issue 3
  • ISSN : 0259-9422
USD

 

Abstract

Augustinus is een van die bekendste kerkvaders en sy Belydenisse een van die klassieke werke in die Christelike tradisie. Dit word onder andere duidelik uit die feit dat geen kerkvader so dikwels deur Calvyn aangehaal word as Augustinus nie. En dit bykans 1200 jaar nadat die werk voltooi is! Geen wonder dat Noordmans gesê het dat elke teologiese student die werk ten minste drie keer behoort te lees nie. Danksy 'n vertaling met die medewerking van Piet Venter, Johann Symington en Amie van Wyk is hierdie geestelike besinning nou in Afrikaans beskikbaar.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hervorm/64/3/EJC36310
2008-09-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error