1887

n South African Journal of Higher Education - Die verband tussen matriekprestasie en eerstejaarprestasie vir opeenvolgende innames aan dieselfde universiteit

Volume 15, Issue 3
  • ISSN : 1011-3487
USD

 

Abstract

Die korrelasie tussen matrieksimboolpunttotaal (MST) en die gemiddelde kurrikulumpersentasiepunt (GKMP) is vir verskillende opeenvolgende eerstejaar-innames van wit mans, wit vroue, swart mans en swart vroue aan dieselfde universiteit in die negentigerjare bereken, sowel voÂoÂr enige aanpassings in GKMP, as naÂaanpassings vir verskille in puntoekenningstandaarde en kursuslading. Die onderhawige korrelasies was deurgaans hoeÈr vir wit as vir swart studente en in die meeste gevalle hoeÈr vir mans as vir vroue. Soos op grond van 'n makliker bereikbare MST-afkappunt en die opheffing van die semesterpuntvereiste as toelating tot eksamens verwag kon word, was daar 'n toename in die onderhawige korrelasies vir wit studente. Die korrelasies vir swart studente het die meeste baat gevind by aanpassings vir kursuslading terwyl die korrelasies vir wit studente die meeste voordeel getrek het uit aanpassings vir punttoekenningstandaarde.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/high/15/3/EJC36853
2001-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error