1887

n Historia - Christoffel Frederik Jacobus Muller (1916-1992)

Volume 38, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Prof. C.F.J. Muller, die bekende gesaghebbende oor die Groot Trek en die opkoms van die Nasionale Pers tot 1948, is op 26 Junie 1916 op Stellenbosch gebore en op11 November 1992 (op 76-jarige leeftyd) in 'n vliegtuig onderweg na Kaïro aan hartverlamming oorlede en in Pretoria veras. Hy was uit 'n intellektuele familie afkomstig - die seun van dr. Tobie Muller, predikant, kultuurmens en Afrikanernasionalis wat in 1918 tydens die griepepidemie oorlede is, en sy eggenote, 'n dogter van ds. George Thom. Hy dra die naam van sy oupa, prof. C.F.J. Muller, 'n teoloog van die Universiteit van Stellenbosch.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/38/1/EJC37777
1993-05-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error