1887

n Historia - Port Elizabeth - 'n Lojale Britse stad, 1902-1937

Volume 38, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract


During the years 1902 to 1937 Port Elizabeth was a loyal British city in which the British imperialistic spirit in all its manifestations reigned supreme. This faithfulness and loyalty was ample demonstrated during the First World War. The community of Port Elizabeth identified them very closely with the weal and woe of the British royal house. British-orientated organisations further contributed to the perpetuation of the British character of Port Elizabeth. Some political perceptions of the English community of Port Elizabeth are also analysed, especially regarding British imperialism, the Afrikaner's republican ideal and the role played by the own national feeling in party politics. The flag dispute of 1925-1928 was a very emotional issue to the English-speaking persons in Port Elizabeth. It was therefore difficult for the Afrikaner-nationalist to gain a political foothold in this city.

Port Elizabeth was gedurende die jare 1902 tot 1937 'n lojale Britse stad waar die Britse imperialisme in al sy uitingsvorme 'n oorheersende rol gespeel het. Hierdie trou en lojaliteit is veral tydens die Eerste Wêreldoorlog op 'n sigbare en daadwerklike wyse gedemonstreer. Die gemeenskap van Port Elizabeth het intens meegeleef met die wel en wee van die Britse koningshuis. Brits-georiënteerde organisasies het verder bygedra tot die bestendiging van Port Elizabeth se Britse karakter. Sekere politieke persepsies van die Port Elizabethse Engelse gemeenskap word ook ontleed, veral ten opsigte van Britse imperialisme, die Afrikaner se republikeinse strewe en die rol wat die eie volksgevoel in partypolitieke verband speel. Die vlagstryd rondom die jare 1925-1928 het die Engelssprekendes in Port Elizabeth se emosies rou geskaaf. Dit was dus vir die Afrikaner-nasionalis moeilik om vir hom 'n politieke staanplek in dié stad te verower.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/38/2/EJC37794
1993-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error