1887

n Historia - History and its images : art and the interpretation of the past, F. Haskell : boekbespreking

Volume 39, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Die beginsel van 'n interdissiplinêre benadering in die wetenskap en ook wat die geskiedenis betref, word vandag algemeen aanvaar. In wil Francis Haskell, kunshistorikus aan die Universiteit van Oxford, vasstel in watter mate historici deur die eeue van visuele gegewens soos munte, skilderye, beelde en erdewerk as historiese dokumente in hulle geskiedskrywing gebruik gemaak het. Hy meen dat vroeëre geskiedskrywers hulle wel soms na visuele voorwerpe gewend het vir die bevestiging of verwerping van 'n sekere verhaal, wat mondelings of skriftelik van geslag op geslag oorgedra is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/39/2/EJC37823
1994-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error