1887

n Historia - Carletonville : van pionierstreek tot goudspens, E.S. van Eeden : book review

Volume 41, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Die publikasie van hierdie boek is die hoogtepunt van 'n omvattende navorsingsprojek wat die geskiedenisdepartement van die Potchefstroomse Universiteit sedert 1986 in opdrag van die Stadsraad van Carletonville onderneem het. Nie minder nie as nege honneursskripsies, twee meestersverhandelings en 'n doktorale proefskrif het uit hierdie projek voortgespruit. Terselfdertyd het die oorgangsraad en gemeenskap van Carletonville 'n plaaslike geskiedenis van hoë standaard gekry. Aangesien betreklik min oor Wes-Transvaal uit die penne van historici verskyn, moet hierdie studie beslis verwelkom word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/41/1/EJC37860
1996-05-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error