1887

n Historia - Grondregte in die proses van dorpsontwikkeling vir swartes in die Schweizer-Reineke gebied tot 1962

Volume 44, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Die reg om grond aan 'n ieder en elk, is tans 'n baie prominente punt van bespreking in Suid-Afrika. Om die proses van grondtoewysing en ontwikkeling in Schweizer-Reneke te verhelder, word die volgende ter toeligting voorgehou :


In die Deklarasie van Menseregte, wat deur die meeste lande erken word, is die reg op eienaarskap, en ook by implikasie individuele grondregte, as 'n siviele reg opgeneem. Reeds in 1962 is die individu se reg tot grond ook in die Civil Rights Act opgeneem. Binne hierdie westerse beskouing kan 'n wettige eienaar van grond byvoorbeeld die grond verkoop en / of verpand. Saam met die reg wat sodanige persoon op grond het, het die persoon ook die reg op die opbrengs wat die grond mag oplewer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/44/2/EJC37958
1999-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error