1887

n Historia - The Bakwena ba Mogopa : victims of a forced removal, 1982-1984

Volume 45, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

One of the major aspects of the South African government's policy of separate development was the forced removal of the Blacks. One of the communities forcibly removed was the Bakwena ba Mogopa from Mogopa to Pachsdraai in 1983-1984. A perception was created by the goverment that the Bakwena moved voluntary. The main objective of this article is thus to shed more light on the forced removal of this group and to confirm the hypothesis that their removal was not voluntary. This article deals with the origin and settlement patterns of the Bakwena ba Mogopa, the reasons for the forced removal, the execution of the removal process, attempts made by the Bakwena to resist and some consequences of the removals.

Een van die belangrike onderdele van die regering se beleid van afsonderlike ontwikkeling het op die gedwonge verskuiwings van swartmense betrekking gehad. 'n Gemeenskap wat deur hierdie maatreël geraak is, was die Bakwena ba Mogopa wat in 1983-4 na Pachsdraai moes verhuis. Die hoofdoelwit van die artikel is om meer lig te werp op die gedwonge verskuiwing van die groep en om die hipotese te bevestig, naamlik dat die verhuising nie vrywilliglik was nie. Die artikel handel oor die ontstaan en vestigingspatrone van die Bakwena ba Mogopa, die redes vir die gedwonge verskuiwing, die uitvoering van die verskuiwingsproses en pogings wat die Bakwena in werking gestel het om hulle daarteen te verset. Daar is ook 'n bespreking van die gevolge daarvan.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/45/1/EJC37979
2000-05-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error