1887

n Historia - Lo(o)s(en)ing the order of history : some aspects of historical studies at the intersection of modernity, postmodernity and the discussion on memory

Volume 45, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Historical studies are challenged by post modernist argumentations in the humanities radically criticizing the idea of method and objectivity and the concept of history as a comprehensive reality in the temporal change of the human world. The argumentation of this criticism is considered and partly accepted. On the other hand the specifically modern concept of history as it is realized in the tradition of historical studies as an academic discipline is picked up and critically directed against the criticism of post modernism. On the level of an explicit theory of historical studies both argumentations are mediated and synthesized. This is done in respect to the recent debate on the role of memory in the humanities in general and historical thinking in specific. So, finally, a new concept of historical studies as an academic discipline is proposed.

Die verskynsel van herinnering wat tans omvangryk onder bespreking is, word van naderby ondersoek in die konteks waar modernisme en post-modernisme mekaar kruis. Metahistorie, ook bekend as Historik in die Duitse tradisie, word gebruik as 'n manier om te verstaan hoe historiese studies geposisioneer kan word binne die konteks van 'n nuwe denk-raamwerk. Daar word geredeneer dat in die aftakelingsproses van ontwik-keling het postmodernisme die weg van Eigensinn ten koste van konven-sionele wysheid ingeslaan - baie op die geaardheid van 'n hardkoppige jeugdige. Hierdie houding teen genetiese teorieë word gekombineer met 'n nuwe hermeneutiese benadering tot die ondersoek na menslike lewe in die verlede. Die skrywer kom tot die gevolgtrekking daar 'n veelheid van ges-kiedenisse bestaan. Die dissipline kan nie net tot die geskiedenis beperk word nie. 'n Normatiewe beginsel van gemeenskaplike erkenning en re-spek vir verskillende kulture is nodig. Dit kan 'n nuwe benadering tot die waardering van historiese ervaring meebring.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/45/2/EJC38004
2000-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error