1887

n Historia - Die Afrikaner en die demokrasie I : die negentiende eeu

Volume 47, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

This is the first of two articles in which the authors try to establish at least part of the reasons why the Afrikaners, with their strong democratic antecedents of the nineteenth century, became the perpretators of undemocratic practices after 1948. The pioneer circumstances of the nineteenth century and the regard for patriarchs produced the possibility of both a democratic and an authoritarian development. Calvinism as a source of Afrikaner political thought is largely discarded by the authors, but the Enlightenment played a significant role in the nineteenth-century political theory. However, it appears that the patriarchal tradition won from the pioneer situation and the Enlightenment, as the legislatives of the two Boer republics jealously protected their powers and claimed full and unfettered powers inbetween elections. End

Dit is die eerste van twee artikels waarin die outeurs ten minste deel van die redes probeer gee waarom die Afrikaners, met hul sterk demokratiese agtergrond in die negentiende eeu, die praktiseerders van 'n ondemokratiese beleid na 1948 geword het. Die pioniersomstandighede van die negentiende eeu en die eerbied vir die patriarge het die moontlikheid gebied vir sowel 'n demokratiese as 'n outoritere ontwikkeling. Die outeurs verwerp grotendeels die Calvinisme as bron vir die Afrikaners se politieke denke, maar die v.Verligting het wel 'n beduidende rol in hul negentiende-eeuse politieke teorie gespeel. Nietemin lyk dit of die patriargale tradisie die oorhand oor die pioniersituasie en die Verligting gekry het, aangesien die Volksrade van die twee Boererepublieke hul magte jaloers bewaak en tussen verkiesings volle, onbeperkte magte geeis het. End

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/47/1/EJC38053
2002-05-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error